die wit huis


İçinde "ons" olan yorumlar
1
1.0
anna
1
8 yıl önce
gezina
ek het gedink om die mense in my lewe 'n bietjie te bederf en maak toe 'n bespreking by die withuis restaurant omrede die mense so "rave" oor die plek.sondag daagonsop, word naonstafel geneem, wat in die oopte naby die speelarea is sonder 'n sambreel. onskelner bring spoedig vironsdie spyskaart, neemonsdrankie bestelling en gaan om dit te gaan haal.  drankies in hand kuieronstoe maar, maar na sowet 40 min sonder enige verdere kelner bel ek toe maar die ontvang om te hoor ofonsdiens kan kry.  die hoof kelner daag daar op waarop ek hom vra of hulle diens wil lewer of nie, (daar moes ek al opgestaan en geloop het).  die outjie beloof hoog en laag dat als nou beter sal gaan en word toe sommeronskelner.  voorgeregte kom heerlik. onsgaan omonshoofgeregte te gaan skep groot gemors.  die borde is vuil ek oorhandig seker 4 soos ek dit van die opskeptafel af optel aan die bestuurder omdat dit vuil is.  se toe vir hom dit is onaanvaarbaar, maar die houding is "what ever".  by die tafel nadatonsingeskep het kom ek en my vriende toe met 'n bang agter die hoender is nog rou, die bloed sypel nog uit die vleis rou, bring dit onder die kelner se aandag en se aan hom dat die bestuurder kennis moet dra, wel ek wag nou nog dat die bestuurder omverskoning moet kom maak vir die swak dien.  dit is en was een van die swakste eet ervarings wat ek in 'n baie baie lang tyd gehad het, as ek moet se moet asb nie hierdie plek ondersteun nie en spaar julle baie kwaad word.
0
oturum aç
hesap oluştur