die wit huis


İçinde "ek" olan yorumlar
1
1.0
anna
1
8 yıl önce
gezina
ek het gedink om die mense in my lewe 'n bietjie te bederf en maak toe 'n bespreking by die withuis restaurant omrede die mense so "rave" oor die plek.sondag daag ons op, word na ons tafel geneem, wat in die oopte naby die speelarea is sonder 'n sambreel.  ons kelner bring spoedig vir ons die spyskaart, neem ons drankie bestelling en gaan om dit te gaan haal.  drankies in hand kuier ons toe maar, maar na sowet 40 min sonder enige verdere kelner belektoe maar die ontvang om te hoor of ons diens kan kry.  die hoof kelner daag daar op waaropekhom vra of hulle diens wil lewer of nie, (daar moesekal opgestaan en geloop het).  die outjie beloof hoog en laag dat als nou beter sal gaan en word toe sommer ons kelner.  voorgeregte kom heerlik.  ons gaan om ons hoofgeregte te gaan skep groot gemors.  die borde is vuilekoorhandig seker 4 soosekdit van die opskeptafel af optel aan die bestuurder omdat dit vuil is.  se toe vir hom dit is onaanvaarbaar, maar die houding is "what ever".  by die tafel nadat ons ingeskep het komeken my vriende toe met 'n bang agter die hoender is nog rou, die bloed sypel nog uit die vleis rou, bring dit onder die kelner se aandag en se aan hom dat die bestuurder kennis moet dra, welekwag nou nog dat die bestuurder omverskoning moet kom maak vir die swak dien.  dit is en was een van die swakste eet ervarings watekin 'n baie baie lang tyd gehad het, asekmoet se moet asb nie hierdie plek ondersteun nie en spaar julle baie kwaad word.
0
oturum aç
hesap oluştur