santos express


İçinde "die" olan yorumlar
1
1.0
lynette
1
6 yıl önce
mossel bay
ek het geen klagtes oordiekos en diens nie,
was net baie teleurgesteld, sover ek weet word honde nie in restaurante toegelaat nie, en het al baie gesien hoe, mense wat met hul honde op santos strand, endierestaurant al boetes gekry het, nou se ek maar net, ek en my man nuttig gereeld etes by santos, maar was ek nou bitter ongelukkig toe n man met sy hond indierestaurant instap, vir hom iets bestel en daar is nie vir hom gese sy hond mag ni daar inkom nie,diehele tyd hetdiehond gehuil, en skud dat jy net hare sien waai,diehond se getjank was n groot steurnis, se maar net, voel dat reels vir almal geld....
0
oturum aç
hesap oluştur