ek het geen klagtes oor die kos en diens nie,
was net baie teleurgesteld, sover ek weet word honde nie in restaurante toegelaat nie, en het al baie gesien hoe, mense wat met hul honde op santos strand, en die restaurant al boetes gekry het, nou se ek maar net, ek en my man nuttig gereeld etes by santos, maar was ek nou bitter ongelukkig toe n man met sy hond in die restaurant instap, vir hom iets bestel en daar is nie vir hom gese sy hond mag ni daar inkom nie, die hele tyd het die hond gehuil, en skud dat jy net hare sien waai, die hond se getjank was n groot steurnis, se maar net, voel dat reels vir almal geld....